3 Bedroom Apartment in Hartenbos

R 3,349,000
Ref0092874
TypeApartment
Contract Sale
Lot area119
Beds3
Baths3

Description

Op Hartenbos se hoofstrand gelee – klipgooi van die see af. Pragtige see-uitsig asook aswmrowende uitsig op die blou Outeniqua berge. Drie ruim slaapkamers met en-suite badkamers. Graniet afwerking in kombuis. Oopplan leefvertrek wat uitloop op ”n stoep met brander-breek uitsig.Gemeenskaplike swembadarea asook braai geriewe. Heerlike familie kuier atmosfeer en net die plek om te wees gedurende spits seisoentye.Kontak my gerus om te besigtig!

Contact Information

Mariaan Viljoen

Phone

+0446951216

Similar properties

R 750,000
Beds
3
Baths
2
R 2,350,000
Beds
3
Baths
2
R 2,800
Beds
4
Baths
4