858 ha Farm in Winburg

R 7820000 For sale

858 ha Farm in Winburg 858 ha Farm in Winburg 858 ha Farm in Winburg 858 ha Farm in Winburg 858 ha Farm in Winburg 858 ha Farm in Winburg 858 ha Farm in Winburg
858 ha Farm in Winburg thumb
858 ha Farm in Winburg thumb
858 ha Farm in Winburg thumb
858 ha Farm in Winburg thumb
858 ha Farm in Winburg thumb
858 ha Farm in Winburg thumb
858 ha Farm in Winburg thumb

Property Info

Description

Die plaas bestaan uit 858 ha grond en is opgedeel in 15 Weidingskampe en die kampe is van water voorsien.

Die drade is in n goeie toestand. 30 Ha aangeplante smutsvingergras. 11 Lande kampe met rooigrond

Die tipe lande wat voorkom is sand-leem. Daar is ook 3 boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp.

Geen ingelyste besproeiing kom voor nie. 3 Sementdamme, 5 Gronddamme.

Ruim 4 Slaapkamerhuis met 1 badkamer ( 10 vertrekke en 2 stoepe)

Ongeveer 200 vierkante meter toegeboude store, 1 oop stoor van ongeveer 200vkm.

3 Buitekamers. 1 Werkershuis met krag en water.

50 KVA Eskom punt. Drakrag is 1 GVE op 5 ha.

(BTW ingesluit)

Cobus Bester

{{phone}}